Vertaling van "CSS button"
Oorspronklike dokument: http://www.w3.org/Style/CSS/Buttons/Menu.html
Vertaling: Annabel Koekemoer
Let asseblief op: die volgende blaaie bevat vertaalde inhoud vanaf die W3C CSS tuisblad.
Die oorspronklike inhoud word beskerm deur kopiereg, lees asseblief die nota's bo-aan elke bladsy.
Slegs die vertaler behou die kopiereg van die vertalings hier gevind.
Bundesliga, Premier.
Die vertaler kan nie waarborg dat die vertaling sonder foute is nie; die enigste
dokument op datum is die oorspronklike Engelse dokument van die W3C. Die
vertaler se kommentaar word gemerk op 'n spesiale manier en is nie deel van
die oorspronklike dokument nie.
Jy is welkom om die CSS knoppies onderaan bladsye wat style sheets gebruik te voeg, solank as die volgende riglyne in ag geneem word:
http://www.w3.org/Style/CSS/Buttons/cssos | ||
http://www.w3.org/Style/CSS/Buttons/mwcos | ||
http://www.w3.org/Style/CSS/Buttons/cssom | ||
Die stel knoppies hieronder is deels deurskynend sodat dit "aanpas" by die omgewing. Verstaan jy? Die drie knoppies word verskaf in verskillende agtergrond kleure (gebruik tydelik die BGCOLOR eienskap) hier onder: | ||
Die URL's van die knoppies hier bo is (van links na regs) http://www.w3.org/Style/CSS/Buttons/cssts, http://www.w3.org/Style/CSS/Buttons/mwcts en http://www.w3.org/Style/CSS/Buttons/csstm. | ||
As jy hierdie knoppie gebruik, beweer jy dat die akkuraatheid van jou bladsy se CSS style sheets gekontroleer is. Gaan na die CSS validator en toets jou bladsy: Dit sal jou sê of jy hierdie logo kan gebruik, en indien wel, hoe. |
Logo ontwerp deur Verso [skakel terug na 1997] met W3C personeel.
Håkon Lie