Vertaling van "Cascading Style Sheets Learning CSS"
Oorspronklike dokument: http://www.w3.org/Style/CSS/learning
Vertaling: Annabel Koekemoer
Let asseblief op: die volgende blaaie bevat vertaalde inhoud vanaf die W3C CSS tuisblad.
Die oorspronklike inhoud word beskerm deur kopiereg, lees asseblief die nota's bo-aan elke bladsy.
Slegs die vertaler behou die kopiereg van die vertalings hier gevind.
Hockey, Wettforum .
Die vertaler kan nie waarborg dat die vertaling sonder foute is nie; die enigste
dokument op datum is die oorspronklike Engelse dokument van die W3C. Die
vertaler se kommentaar word gemerk op 'n spesiale manier en is nie deel van
die oorspronklike dokument nie.
Cascading Style Sheets
Leer CSS
(Hierdie bladsy gebruik CSS style sheets)
Vir beginners, Starting with HTML + CSS leer jou hoe om 'n style sheet te skep. Vir 'n vinnige inleiding tot CSS, probeer hoofstuk 2 van
Lie & Bos of Dave Raggett se inleding tot CSS. Of sien voorbeelde van styling XML en CSS tips & tricks.
CSS aanlyn hulpbronne
Engelse hulpbronne:
- 2009-02-13 Jens Meiert hou 'n lys van CSS eienskappe, insluitend daardie wat in ontwerpe werk, met skakels na die relevante spesifikasies, by.
- 2008-07-09 Die webblaaier skepper Opera, in samewerking met die Yahoo Developer Network, bied kursusse in standards-based Web development gerig op universiteite, skole en ander instellings. Die kursusse bevat 'n paar dosyn hoofstukke, gratis aflaaibaar.
- 2008-04-23 SitePoint bied 'n CSS reference (CSS vlak 2)
- 2007-08-16 xhtml.com publiseer 'n alfabetiese CSS 2.1 reference
met skermskote vir die meeste eienskappe.
- 2006-12-05 HTML.net bied 'n CSS handleiding (Ook in 'n paar ander tale).
- 2006-07-31 Stu Nicholls bied CSSplay, 'n webwerf met CSS voorbeelde, insluitend vele gebruike vir ':hover'.
- 2006-05-03 Cultured Code bied 'n kompakte, interaktiewe CSS 2.1 eienskappe verwysing (waarskuwing: benodig JavaScript).
- 2006-01-17 Emil Stenström het 'n Beginners gids tot CSS en standaarde geskryf
- 2005-11-29 A List Apart het 'n artikel gepubliseer: Printing a book with CSS: Boom! deur Bert Bos en Håkon Wium Lie. Bespreek dit op die Microformats wiki.
- 2005-02-03 Max Design publiseer 'n paar artikels en handleidings oor CSS, insluitend die Listamatic 1 en 2
(“een lys, vele opsies”).
- 2004-12-16 Westciv het hul CSS 2.1 gids in iPod Notes formaat vrygestel (iPod, gratis)
- 2004-07-14 CSS Vault versamel artikels, wenke, demo's, ens. vir ontwerpers en ander gebruikers van CSS (ook beskikbaar in RSS) en hou 'n kommentaar gallery van die webwerwe (ook in RSS) by.
- 2004-04-19 'n Handleiding vir beginners deur myself (Bert) help om 'n eerste style sheet te skep. Geen spesiale sagteware benodig.
- 2003-01-08 'n Willekeurige versameling van webwerwe wat ronde hoeke, skaduwees, tab panele en ander CSS hulpmiddels; sommige meer buigbaar, insluit: Mark Schenk se CSS experiments, Ian Andolina's (Nontroppo) CSS sketchbook, die css-discuss Wiki's rounded corners page en Douglas Bowman's (A List Apart) sliding doors. en Applook.com's
dynamic tabs [copy at archive.org].
- 2003-12-10 Nigel Peck (MIS Web Design) wys hoe een bladsy onwillekeurig verskillende inhoud kan vertoon met 'n dinamies-gegenereerde style sheet. Dit verhoed dat voorlopig gebergde items, soekmasjiene en die Web Archive weer van voor af afgelaai moet word. Gez Lemon (Juicystudio) wys hoe jy alternatiewe style sheets kan verskaf aan persone met webblaaiers wat dit nie ondersteun nie (hul moet wel die koekies aan sit).
- 2003-09-29 Inknoise verskaf 'n maklike vorm om 'n volledige style sheet vir 'n 2- of 3-kolum uitleg te genereer, insluitend verskeie ompaaie vir webblaaier foute.
- 2003-09-29 Big John wys in Position Is everything hoe om die uitleg te doen met wisselpunt en absolute posisionering en ompaaie met webblaaier foute.
- 2003-07-22 Die CSS Zen Garden is 'n projek waar grafiese kunstenaars vele pragtige style ontwerp vir een enkele HTML lêer. Daar is ook weergawes beskikbaar in Frans, Nederlands, Russies en ander tale.
- 2003-07-01 Westciv bied kursusse in CSS en HTML.
- 2002-12-16 'n Artikel deur Christopher Schmitt by Web Reference getiteld “Making Headlines with Cascading Style Sheets” wys jou hoe om Webblaaie op te vrolik met 'n tikkie CSS.
- 2002-07-09 'n Artikel deur Christopher Schmitt in Digital Web Magazine getiteld "Web Page Reconstruction with CSS" verduidelik hoe om 'n ou HTML-gebasseerde uitleg om te skakel na CSS en wat jy sal baat deur dit te doen.
- 2002-06-04 Dominique Hazaël-Massieux het 'n kort handleiding geskryf oor uitleg sonder tabelle.
- 2002-05-22 Introduction to CSS deur Tapio Markula is die Engelse vertaling van die Finse handleiding.
- 2001-10-24 Code Style media monitor, deur Philip Shaw, is 'n riglyn om style sheets vir projeksie, druk en ander media te skryf.
- 2001-05-23 Westciv het weergawe 3 van hul online CSS guide, wat alle CSS2 en webblaaier aanpasbaarheidsprobleme bespreek, gepubliseer. (Gratis aanlyn, verbeterde weergawe te koop.)
- 2001-05-22 Eric Costello's CSS Layout Techniques: for Fun and Profit konsentreer op komplekse uitlegte en verduidelik ook hoe om rondom webblaaier foute te werk.
- 2001-01-30 W3Schools is 'n webwerf met handleidings oor vele Web tegnologieë, insluitend CSS.
- 2000-09-28 Eric Meyer demonstreer die krag van user style sheets in twee humoristiese artikels:
The CSS Anarchist's Cookbook en Using CSS as a diagnostic tool.
- 2000-12-11 Die Zvon webwerf het 'n complete CSS2 reference met voorbeelde gepubliseer. Ook op daardie webwerf: the CSS1 reference deur Miloslav Nic is 'n indeks na die CSS1 spesifikasie volgens eienskap naam, met voorbeelde. Daar is ook 'n handleiding oor CSS for XML.
- Index DOT CSS, deur Brian Wilson, het 'n lys van eienskappe, webblaaier ondersteuning kaarte, 'n FAQ, en meer.
- XML Web pages with Mozilla, deur Simon St. Laurent, 'n handleiding oor XML veranderinge.
- RichInStyle.com het 'n CSS2 tutorial, verbeter met die skrywer se kommentaar, en (binnekort) ook 'n “CSS masterclass.”
- HotWired se WebMonkey het
'n reeks artikels oor style sheets gepubliseer.
- The Web Design Group het 'n volledige gids oor CSS geskryf. Vind uit hoe style sheets misbruik kan word
- HTML Writer's Guild het 'n CSS FAQ gepubliseer.
- Steven Pemberton het 'n Quick Reference to CSS1 saamgestel. Joachim Schwarte het 'n soortgelyke tabel met CSS1 eienskappe saamgestel.
- Jacob Nielsen het 'n gids vir Effective Use of Style Sheets gepubliseer
- Urban Fredriksson het 'n Short Guide to CSS geskryf
- An Introduction to Cascading Style Sheets deur Norman Walsh, oorspronklik gepubliseer in die World Wide Web Journal.
Boeke
'n Versameling boeke oor CSS (in geen spesifieke volgorde). Neem kennis dat ek die meeste van dit nog nie gelees het nie.
- 2010-05-07 César F. Acebal, ALMcss: Separación de estructura y presentación en la web mediante posicionamiento avanzado en CSS,
(“ALMcss: Verdeling van struktuur en voorlegging op die Web deur gevorderde posisionering in CSS”) University of Oviedo, 2010. Hierdie PhD tesis analiseer CSS Template Layout [PDF, in Engels met 'n Spaanse opsomming].
- 2010-01-29 Heiko Stiegert, CSS-Design – Die Tutorials für Einsteiger (Galileo Design, 2008, 978-3-8362-1155-0) [in Duits].
- 2008-05-26 Charles Wyke-Smith, Stylin' with CSS (New Riders, 2nd ed., 2007). Eerste uitgawe ook beskikbaar in Frans: CSS 2 – Guide du designer (CampusPress, 2005).
- 2008-03-11 Jens Meiert en Ingo Helmdach, Webdesign mit CSS [in Duits]
- 2007-11-21 Mauricio Samy Silva, Construindo Sites com CSS e (X)HTML (“Bou webwerwe met CSS en (X)HTML”) [In Portugees]
- 2007-01-10 Raphaël Goetter, CSS2 Pratique du design web, (2005, Éditions Eyrolles) [in Frans].
- 2006-07-05 Kynn Bartlett het 'n tweede uitgawe geskryf van sy boek Teach Yourself CSS in 24 Hours. (Sams, Junie 2006, ISBN 0672329069.)
- 2006-02-08 Andy Budd, Cameron Moll & Simon Collison: CSS Mastery (APress, 2006, ISBN 1590596145)
- 2005-08-01 Dan Cederholm: Bulletproof Web Design (New Riders, 2005, ISBN 0321346939)
- 2005-05-04 Håkon Wium Lie & Bert Bos: Cascading Style Sheets – designing for the Web “Geskryf deur die ontwikkelaars van CSS” (3de uitgawe, Addison-Wesley, 2005, ISBN 0321193121). Sien errata. [CSS 2.1]
- 2005-03-29 Håkon Wium Lie, Cascading Style Sheets PhD tesis, 2005 (ook in Italiaans/Italiano)
- 2004-12-05 Peter Doolaard: Basiscursus Cascading Style Sheets (in Nederlands) 'n werkboek vir beginners en 'n verwysing vir ervare persone (Academic Service, 2004, ISBN 90-395-2197-2)
- 2004-08-24 Elizabeth Castro: Creating Web Pages with HTML: Visual QuickProject Guide is 'n boek vir beginners. (Peachpit Press, 2004, ISBN 0-3212-7847-X)
- 2004-06-01 Dan Cederholm: Web Standards Solutions (APress, 2004, ISBN 1590593812)
- 2004-01-26 Eric A. Meyer: Eric Meyer on CSS is 'n boek oor etlike uitgewerkte projekte en vele wenke vir verskillende tipes Webblaaie. Benodig basiese vaardighede in HTML en CSS. (New Riders, 2002, ISBN 0-7357-1245-X) [CSS2]
- 2004-01-26 Jeffrey Zeldman: Designing With Web Standards is 'n boek deur 'n ervare Web ontwerper, wat jou wys hoe jy Webblaaie vinniger, meer buigsaam, meer toeganklik en toekoms bestand kan maak, sonder om webblaaier foute op te tel. Benodig basiese vaardighede in HTML en CSS. (New Riders, 2003, ISBN 0-7357-1201-8) [CSS2]
- 2003-06-15 Dan Schafer: HTML Utopia: Designing Without Tables Using CSS is 'n handleiding-tipe boek. [CSS2]
- 2002-09-30 Christopher Schmitt: Designing CSS Web Pages is 'n boek wat meer leer oor moderne nuwe media ontwerp deur Style Sheets, Dynamic HTML, PNG & SVG.
- 2002-06-20 Owen Briggs, Steven Champeon, Eric Costello, Matt Patterson. Cascading Style Sheets: separating content from presentation. 2002. Glasshaus, Birmingham, England. ISBN 1904151043.
- 2002-06-20 Dave Taylor. Dynamic HTML Weekend Crash Course. 2001. John Wiley & Sons. ISBN 0764548905.
- 2002-02-04 Jim Pence. Cascading Style Sheets: A Beginner's Guide. Osborne/McGraw-Hill, Dec. 2001
- Eric A. Meyer. Cascading Style Sheets 2.0 Programmer's Reference. (Osborne/McGraw-Hill, 2001, ISBN 0-07-213178-0) [CSS2]
- Keith Schengili-Roberts. Core CSS (Prentice Hall, 2000, ISBN 0-13-083456-4) [CSS2]
- Ian Graham. The XHTML 1.0 Language and Design Sourcebook (John Wiley and Sons, 2000, ISBN 0-471-37485-7) [CSS2]
- Eric A. Meyer: Cascading Style Sheets: The Definitive Guide (O'Reilly & Associates, 2000, ISBN 1-56592-622-6) [CSS2]
- Erik Wilde: Wilde's WWW, technical foundations of the World Wide Web. (Springer 1998, ISBN:3-540-64285-4) [CSS1]
- Ian Graham. The HTML Stylesheet Sourcebook
- Daniel Glazman: CSS 2 (in Frans). Die voorbeelde en toets suite is aanlyn. [CSS2]
- Craig Zacker. 10 Minute Guide to Html Style Sheets.
Slapband. Publikasie datum 1997
- Joseph R. Jones, Paul Thurrott. Cascading Style Sheets: A Primer
- David Busch. Cascading Style Sheets Complete
- Natanya Pitts, et al. HTML Style Sheets Design Guide
- Rob Falla. HTML Style Sheets Quick Reference
- Steven Mulder. Web Designer's Guide to Style Sheets
- 2000-07-15 Designing Web usability: the practice of simplicity deur Jakob Nielsen, is 'n boek oor style sheets, toeganklikheid, navigasie, internasionalisatie en vele meer, van die Web se erkende kundige oor webwerf ergonomika.
- 2001-12-04 Steve Callihan: Cascading Style Sheets by Example (QUE, 2001, ISBN 0789726173)
- Meer boeke (Hierdie loods 'n soektog op isbn.nu)
Bespreking fora
Eposlyste en Gebruikersnetwerk Nuusgroepe.
- 2010-04-20 Le Typographe is 'n Franse forum oor tipografie, vir beide professionele persone en amateurs, soms met artikels oor CSS en ander Web tegnologieë. (“Le Typographe est un forum français sur la typographie, pour des professionels aussi bien que des amateurs, avec de temps en temps des articles sur CSS et autres technologies Web.”)
- 2004-03-25 cssdesign@itlists.org is 'n Italiaanse eposlys vir CSS gebruikers. (“Una lista nella quale discutere di tecnica ma con un occhio al ‘mondo reale’”)
- 2003-09-30 AccessifyForum.com bied etlike besprekings fora oor toeganklikheid, wat ook die rol van HTML en CSS hanteer.
- 2003-03-21 'n Forum is op die been gebring deur Tony Aslett vir persone wat belangstel in Webontwikkeling deur CSS te gebruik.
- 2002-02-04 Css-discuss@westciv.com is 'n eposlys vir Webskrywers om die werklike gebruik van CSS te bespreek.
- 1999-08-17 Die hwg-styl lys word gebruik deur lede van die HTML Skrywersgilde om die gebruik van style sheets te bespreek en advies uit te ruil.
- 1997-03-20 Die Gebruikersnetwerk Nuusgroep comp.infosystems.www.authoring.stylesheets is bedoel vir die bespreking van Web style sheets.
- 1995-05-09 Die (archived) eposlys www-style@w3.org is tegniese besprekings wat fokus op die ontwikkeling en onderhouding van die CSS spesifikasies.
Sekondêre hulpbronne
Hulpbronne wat skakels na ander hulpbronne katalogiseer. (Wat hierdie lys 'n tersiêre hulpbron maak… )
Die skyfies van alle (publieke) voorleggings aangebied deur die W3C personeel kan gevind word op die W3C Talks page.